Copyright © 2020. Falcodor Game Ranch. All rights reserved.
Proudly designed and Powered by MidLink
Riani...jy en jou span het julle self oortref met ons troue.. dit was sprokies mooi...xx dankie weereens vir jou en Tanya se harde werk. - Lizelle Steenkamp
That's where I m going to spend my decembert holiday - Zwelithini Ntuli
Dankie dit is pragtig daar by julle en dankie baie vir Falcodor wat ons so lekker bederf het dit was heerlik!!! - Wikus Kemp
Dankie Janus en jou span, dit was ongelooflike dag. Sien julle defnitief binne kort weer!!! - Pierre Van Der Walt
Ek moet se daars geen beter plek as Falcodor nie. Wicus, Stefan en Janus, baie dankie vir julle geduld. Julle het uit julle pad uit gegaan om die perfekte oomblik moontlik te maak. Ons sal elke jaar terug kom dis verseker! - Wynand Louw
Testimonials




